
Betygsätt avsnittet
Bli först med att betygsätta
Om avsnittet
- Publicerad
- 21 apr. 2026
- Längd
- 37 min
André Klynsmith se aftreeplanne eindig in sy tragiese moord
Om avsnittet
André Klynsmith se hunkering na ’n droom aftrede saam met sy vrou het in sy tragiese moord geëindig, met ’n verstommende kinkel oor die ware moordenaar. Hy het in 2016 afgetree met al sy planne in plek. André het uiteindelik weer liefde gevind en daarna uitgesien om sy aftrede met sy nuwe vrou te deel, saam met haar te reis en rondtes gholf met vriende te geniet.
Wat André egter nie geweet het nie, was dat sy hunkering na ’n sorgvrye en liefdevolle aftrede teen hom gebruik sou word en hom sy lewe sou kos.
Kommentarer
Inga kommentarer ännu. Bli först med att skriva något om avsnittet.
Fler avsnitt
- Shaun Oosthuizen se meester misdaadplan teen bejaarde vroue5 maj 2026 · 34 min
- Die Springs haarkapper wat jong meisies na verderf gelok het28 apr. 2026 · 27 min
- Die berugte Station Strangler reeks moordenaar14 apr. 2026 · 52 min
- Die Ponzi-slenter van Craig Warriner7 apr. 2026 · 36 min
- Die Matjane-gesinsmoorde en die hofsaak oor die impak van alledaagse pynpille31 mars 2026 · 56 min
- Die Moord op Ria Womarans in Botswana24 mars 2026 · 57 min
- Die moord op Taliep Petersen17 mars 2026 · 47 min
- Seisoen 4 vertel misdaad verhale waarvan jy moontlik nog nooit gehoor het nie10 mars 2026 · 1 min