Die Matjane-gesinsmoorde en die hofsaak oor die impak van alledaagse pynpille

Betygsätt avsnittet

Bli först med att betygsätta

Om avsnittet

Publicerad
31 mars 2026
Längd
56 min

Die Matjane-gesinsmoorde en die hofsaak oor die impak van alledaagse pynpille

True Crime South Africa31 mars 202656 min

Om avsnittet

Dit was 'n middag in April 2015 toe 'n verhaal oor kindermoorde ontvou het, soos wat nog nooit vantevore in Suid-Afrikaanse howe gesien is nie. Rehithile Matjane het aangevoer dat 'n kombinasie van alledaagse pille en medikasie daartoe gelei het dat sy haar twee jong seuns koelbloedig na skool in Hammanskraal dood geskiet het. Van hierdie pille was vir erge kopsere en maagkrampe.

Of was haar motief dalk baie meer voor die hand liggend?

Kommentarer

0/1200 tecken

Kommentarer är anonyma och kräver inget konto. Håll god ton – uppenbar skräppost publiceras inte.

Inga kommentarer ännu. Bli först med att skriva något om avsnittet.

Fler avsnitt