
Betygsätt avsnittet
Bli först med att betygsätta
Om avsnittet
- Publicerad
- 5 maj 2026
- Längd
- 34 min
Shaun Oosthuizen se meester misdaadplan teen bejaarde vroue
Om avsnittet
Ouetehuise en aftree oorde in Gauteng en Mpumalanga was tussen 2015 en 2018 die teikens van gru moorde. Bejaarde vroue wat alleen gebly het, is aangeval, verwurg en beroof in ’n reeks misdade wat begin het met die geldgierigheid van Shaun Oosthuizen. Die kat-en-muis speletjie wat hy en sy mede-pligtiges met die polisie gespeel het, het gelei tot ’n reuse soektog oor provinsiale grense om die aanvalle te stop voor nog ’n vrou haar deur vir die onheil oopmaak.
Kommentarer
Inga kommentarer ännu. Bli först med att skriva något om avsnittet.
Fler avsnitt
- Die Springs haarkapper wat jong meisies na verderf gelok het28 apr. 2026 · 27 min
- André Klynsmith se aftreeplanne eindig in sy tragiese moord21 apr. 2026 · 37 min
- Die berugte Station Strangler reeks moordenaar14 apr. 2026 · 52 min
- Die Ponzi-slenter van Craig Warriner7 apr. 2026 · 36 min
- Die Matjane-gesinsmoorde en die hofsaak oor die impak van alledaagse pynpille31 mars 2026 · 56 min
- Die Moord op Ria Womarans in Botswana24 mars 2026 · 57 min
- Die moord op Taliep Petersen17 mars 2026 · 47 min
- Seisoen 4 vertel misdaad verhale waarvan jy moontlik nog nooit gehoor het nie10 mars 2026 · 1 min