
Betygsätt avsnittet
Bli först med att betygsätta
Om avsnittet
- Publicerad
- 29 apr. 2025
- Längd
- 28 min
Die Kroonstad Spoor Ramp
Om avsnittet
Suid-Afrika is in Januarie 2018 geskud deur ’n gru spoor ramp toe ’n Shosholoza Meyl passasiers trein en ’n trok buite Kroonstad gebots het. Chaos het op die toneel uitgebreek sowat 10 minute na die ongeluk toe passasiers besef het hulle is vas gekeer in van die brandende waens – waarvan die deure geseël was. Die passasiers trein was besig om vakansie gangers terug te ry huis toe na die Desember vakansie en die ongeluk het opslae gemaak regoor die wêreld.
Hierdie is die laaste episode van die huidige seisoen.
Kommentarer
Inga kommentarer ännu. Bli först med att skriva något om avsnittet.
Fler avsnitt
- Shaun Oosthuizen se meester misdaadplan teen bejaarde vroue5 maj 2026 · 34 min
- Die Springs haarkapper wat jong meisies na verderf gelok het28 apr. 2026 · 27 min
- André Klynsmith se aftreeplanne eindig in sy tragiese moord21 apr. 2026 · 37 min
- Die berugte Station Strangler reeks moordenaar14 apr. 2026 · 52 min
- Die Ponzi-slenter van Craig Warriner7 apr. 2026 · 36 min
- Die Matjane-gesinsmoorde en die hofsaak oor die impak van alledaagse pynpille31 mars 2026 · 56 min
- Die Moord op Ria Womarans in Botswana24 mars 2026 · 57 min
- Die moord op Taliep Petersen17 mars 2026 · 47 min