
Betygsätt avsnittet
Bli först med att betygsätta
Om avsnittet
- Publicerad
- 15 apr. 2025
- Längd
- 42 min
Die moord op Gabriela Kabrins Alban
Om avsnittet
Die poskaart mooi Kampsbaai in Kaapstad was in 2015 in die wêreld se soeklig toe ’n Amerikaanse toeris gru vermoor gekry is in een van die kamers van ’n luukse hotel. Gabriela Kabrins Alban en haar kêrel van Guatamala was in Suid-Afrika, waar hy behandeling gekry het vir sy dwelm verslawing. Die polisie ondersoek sou in eienaardige rigtings gaan van alternatiewe medisyne, hallusinerings en die moontlike betrokkenheid van ’n berugte internasionale bende.
Dit als gemeng met miljarde rande se familie trust fondse …….
Kommentarer
Inga kommentarer ännu. Bli först med att skriva något om avsnittet.
Fler avsnitt
- Shaun Oosthuizen se meester misdaadplan teen bejaarde vroue5 maj 2026 · 34 min
- Die Springs haarkapper wat jong meisies na verderf gelok het28 apr. 2026 · 27 min
- André Klynsmith se aftreeplanne eindig in sy tragiese moord21 apr. 2026 · 37 min
- Die berugte Station Strangler reeks moordenaar14 apr. 2026 · 52 min
- Die Ponzi-slenter van Craig Warriner7 apr. 2026 · 36 min
- Die Matjane-gesinsmoorde en die hofsaak oor die impak van alledaagse pynpille31 mars 2026 · 56 min
- Die Moord op Ria Womarans in Botswana24 mars 2026 · 57 min
- Die moord op Taliep Petersen17 mars 2026 · 47 min