
Betygsätt avsnittet
Bli först med att betygsätta
Om avsnittet
- Publicerad
- 22 apr. 2025
- Längd
- 33 min
Die reeks moordenaar, Sipho Thwala
Om avsnittet
Sipho Thwala het op ’n heuwel gesit en uitkyk oor die suiker riet plantasies, en probeer onthou waar die liggame is van die vroue wat hy reeds vermoor het. Thwala het een van Suid-Afrika se mees berugte reeks moordenaars geword en KwaZoeloe-Natal se lowerige groen suiker riet plantasies in 1996 en 1997 gebruik as sy eie slagveld. Hy het die polisie laat kopkrap, totdat dit aan die lig gekom het dat een vrou uit sy kloue ontsnap het en Thwala kon uitken …..
Kommentarer
Inga kommentarer ännu. Bli först med att skriva något om avsnittet.
Fler avsnitt
- Shaun Oosthuizen se meester misdaadplan teen bejaarde vroue5 maj 2026 · 34 min
- Die Springs haarkapper wat jong meisies na verderf gelok het28 apr. 2026 · 27 min
- André Klynsmith se aftreeplanne eindig in sy tragiese moord21 apr. 2026 · 37 min
- Die berugte Station Strangler reeks moordenaar14 apr. 2026 · 52 min
- Die Ponzi-slenter van Craig Warriner7 apr. 2026 · 36 min
- Die Matjane-gesinsmoorde en die hofsaak oor die impak van alledaagse pynpille31 mars 2026 · 56 min
- Die Moord op Ria Womarans in Botswana24 mars 2026 · 57 min
- Die moord op Taliep Petersen17 mars 2026 · 47 min