Die Springs Huis van Gruwels

Betygsätt avsnittet

Bli först med att betygsätta

Om avsnittet

Publicerad
9 juli 2024
Längd
50 min

Die Springs Huis van Gruwels

True Crime South Africa9 juli 202450 min

Om avsnittet

Op ‘n kouerige aand in Mei 2014, klim ‘n tingerige seun met net ‘n kortbroek aan oor die muur om hulp te soek by die bure. Sy hulpkreet het daartoe gelei dat die owerhede die deure oop kon gooi van ‘n huis waar gruwel dade in Springs ontbloot is. Die derde episode van dié reeks vertel die storie oor een van die mees skokkende gevalle van kinder mishandeling om ooit in Suid-Afrika oopgevlek te word.

Hierdie episode oor die ware misdaad verhaal van die Springs Huis van Gruwels kom met ‘n addisionele waarskuwing vir luisteraars wat sensitief is vir inhoud oor kinder mishandeling, seksuele mishandeling en kinder verwaarlosing.

Kommentarer

0/1200 tecken

Kommentarer är anonyma och kräver inget konto. Håll god ton – uppenbar skräppost publiceras inte.

Inga kommentarer ännu. Bli först med att skriva något om avsnittet.

Fler avsnitt