Die Stander Bende, vertel met Joe Black

Betygsätt avsnittet

Bli först med att betygsätta

Om avsnittet

Publicerad
11 mars 2025
Längd
32 min

Die Stander Bende, vertel met Joe Black

True Crime South Africa11 mars 202532 min

Om avsnittet

Die eerste episode van True Crime South Africa - die Afrikaanse weergawe se Seisoen 3 vertel die verhaal van die Stander Bende en die polisie beampte wat in die 1980s sy vrye tyd gebruik het deur banke te beroof. Die legende van André Stander en sy bende het die hele land – en later selfs tot in Amerika – mense se verbeelding vas gevang. Dis ’n storie waarmee gewilde Afrikaanse sanger, Joe Black, ook in sy huis groot geword het omdat albei sy ouers aan die voorpunt was van misdaad bekamping.

In hierdie spesiale episode, leen Joe sy stem om dié ware misdaad verhaal te vertel…..

Kommentarer

0/1200 tecken

Kommentarer är anonyma och kräver inget konto. Håll god ton – uppenbar skräppost publiceras inte.

Inga kommentarer ännu. Bli först med att skriva något om avsnittet.

Fler avsnitt