
Betygsätt avsnittet
Bli först med att betygsätta
Om avsnittet
- Publicerad
- 23 juli 2024
- Längd
- 41 min
Die Suid-Afrikaanse dokter wat die perfekte moord in Nieu-Seeland wou gaan pleeg
Om avsnittet
Toe Colin Bouwer sy vrou en twee kinders in 1997 oppak en Nieu-Seeland toe trek, het niemand daaroor gewonder nie. Colin was ‘n uiters bekwame psigiater wat ‘n invloedryke pos aangebied is en saam met sy gesin op die heuwels bo ‘n skilderagtige strand gebly het. Maar wat niemand kon sien kom nie, was Colin se plan om sy vrou stelselmatige te vergiftig.
Episode 5 vertel die storie oor die hoogste verraad, toe Annette Bouwer deur haar man vermoor is …
Kommentarer
Inga kommentarer ännu. Bli först med att skriva något om avsnittet.
Fler avsnitt
- Shaun Oosthuizen se meester misdaadplan teen bejaarde vroue5 maj 2026 · 34 min
- Die Springs haarkapper wat jong meisies na verderf gelok het28 apr. 2026 · 27 min
- André Klynsmith se aftreeplanne eindig in sy tragiese moord21 apr. 2026 · 37 min
- Die berugte Station Strangler reeks moordenaar14 apr. 2026 · 52 min
- Die Ponzi-slenter van Craig Warriner7 apr. 2026 · 36 min
- Die Matjane-gesinsmoorde en die hofsaak oor die impak van alledaagse pynpille31 mars 2026 · 56 min
- Die Moord op Ria Womarans in Botswana24 mars 2026 · 57 min
- Die moord op Taliep Petersen17 mars 2026 · 47 min