Betygsätt podden
Bli först med att betygsätta
Om podden
- Avsnitt
- 34 avsnitt
- Senaste avsnittet
- 5 maj 2026
True Crime South Africa
True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe
Shaun Oosthuizen se meester misdaadplan teen bejaarde vroue
5 maj 2026 · 34 minOuetehuise en aftree oorde in Gauteng en Mpumalanga was tussen 2015 en 2018 die teikens van gru moorde. Bejaarde vroue wat alleen gebly het, is aangeval, verwurg en beroof in ’n reeks misdade wat begin het met die geldgierigheid van Shaun Oosthuizen. Die kat-en-muis speletjie wat hy en sy mede-pligtiges met die polisie gespeel het, het gelei tot ’n reuse soektog oor provinsiale grense om die aanvalle te stop voor nog ’n vrou haar deur vir die onheil oopmaak.
Kort om podden
True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe vertel die ware intrigues agter van Suid-Afrika se mees berugte en skokkende misdade ooit. In dié veel bekroonde potgooi, vertel Jacaranda FM se Gerda de Sousa die stories agter ware misdaad verhale regoor die land. Die stories se tentakels strek van die Wes-Kaap tot by die noordelikste punt van Suid-Afrika se Limpopo provinsie. Misdaad ken egter geen grense nie, en dié potgooi volg Suid-Afrikaanse misdaad verhale ook in ander dele van die wêreld. True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe is nagevors, geskryf en vervaardig deur Nicole Engelbrecht vir haar gewilde True Crime South Africa reeks. Sy is ook die skepper van die gewilde I Lived Through This potgooi-reeks. Nicole is die skrywer van vier ware misdaad boeke, insluitende die jongte Bare Bones: Cold Cases from True Crime South Africa (gepubliseer in Afrikaans as Klipkoud). Nicole werk ook met TV produksie maatskappye saam om te help met die navorsing en skepping van ware misdaad dokumentêre reekse. Toekennings vir True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe: * Top 10 Potgooi reekse vir 2025 op Spotify South Africa * Brons toekenning by die 2025 Bookmark Awards * Top 5 Episodes op Spotify in 2024 * Silver toekenning in die Misdaad Kategorie by die 2024 South African * Podcasters Guild Toekennings * Goue toekenning by die 2023 New Generation Awards * Brons toekenning by die 2023 Bookmark Awards * Top 5 potgooi reekse op Spotify 2022 Meer oor True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe: True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe is een van die enigste misdaad potgooi reekse wat nie net fokus op die misdaad self nie, maar spesifiek ook op die slagoffers. Van die episodes strek meer as ’n eeu terug, terwyl daar in ander geluister kan word oor ’n meer onlangse verhaal wat Suid-Afrika tot stilstand geruk het. Luister by jacarandafm.com of op Spotify en Apple Podcasts!
Alla avsnitt – sida 2
21–34 av 34- Die Wemmer Pan reeks moordenaar30 juli 202443 min
- Die preker wat moord as kollekte geëis het16 juli 202442 min
- Die Springs Huis van Gruwels9 juli 202450 min
- Die moord wat Pofadder soos ‘n slang kom pik het2 juli 202451 min
- Die terreur tog en Houdini verhaal van Ananias Mathe25 juni 202436 min
- Seisoen 2 bring meer ware misdaad verhale21 juni 20241 min
- Die Krugersdorp-moordenaars17 nov. 20221 h 29 min
- Die verdwyning van Natasha Viljoen10 okt. 202253 min
- Die onheil van die reeksmoordenaar genaamd Moses Sithole26 sep. 20221 h 22 min
- Die Griekwastad Moorde12 sep. 20221 h 26 min
- Die Engel van Vanderbijl30 aug. 202240 min
- Die Lotter Gesinsmoorde16 aug. 20221 h 28 min
- Splinternuut en eksklusiewe podgooi op JacPod15 aug. 20221 min